| Modulekode | STK 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | Regressie-analise-uitbreidings: heteroskedastisiteit, reekskorrelasie en sloeringstrukture. Tydreeksanalise. Toepassings van matrikse, differensiasie en integrasie in die ekonomiese en bestuurswetenskappe. Evaluering van eenvoudige ekonomiese modelle. Teorie en toepassings van tydreeksmodelle: eenveranderlike tydreekse. Stasionêre en nie-stasionêre tydreekse. ARMA- en ARIMA-modelle. Regressiemodelle. Modelidentifikasie en -beraming. Spektrum en periodogram. Vooruitskatting met tydreeksmodelle. Identifisering, gebruik, evaluering en interpretasie van statistiese rekenaarpakkette en statistiese tegnieke. Studenteseminare. |
| Modulekrediete | 25.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | STK 310 GS |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Statistiek |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App